leerlinglisensie

Tydelike Waarskuwing Tekens

Hierdie tekens kom slegs as tydelik tekens voor.  Jy kan hulle gewoonlik vind naby padwerke of ongelukstonele.

Verminder jou spoed en vergroot jou volgafstand.  Bestuur uiters versigtig en gehoorsaam hierdie tekens bo die gewone padtekens.